356. Poorte van lof

[Nuwejaar na 2026] Dis feestyd!  Ons is nou net klaar met die bome en balle van Kersfees.  Nou maak die wêreld gereed vir ‘n raserige spektakel met vuurwerke en skares rondom Nuwejaar.  Terwyl ‘n deel van die aardbol nog slaap om op Oujaarsdag wakker te word, begin die verste eilande in die Stille Oseaan, op die lyne van … More 356. Poorte van lof

285.  Die Kerk – militant en triomfantelik.

Twee beginsels.  Een storie, een wonderwerk.  Visse in die diepsee, visse in die vlaksee. Jesus aan die woord, Jesus op die strand. “Verder gaan dit met die koninkryk van die hemel soos met ‘n treknet wat in die see gegooi is en allerhande soorte vis vang.  As dit vol geword het, sleep hulle dit op die strand uit … More 285.  Die Kerk – militant en triomfantelik.