19. Vasdae – skuif jou grense!
Februarie 17, 2014
Te veel mense is tevrede met te min. Dit is werklik nie aangenaam om ‘n kragtelose, naam-Christen te wees nie. Jy leef ‘n lewe van swakheid en skuld en voel gedurig asof iets kortkom want jy ervaar nie die daadwerklike krag van God in jou lewe nie. Jy kan nie getuig van antwoord op gebed … More 19. Vasdae – skuif jou grense!