327. Woorde wat lewe en lewe gee
Die wêreld waarin ons leef slaag daarin om daagliks die modder van kwansuise moderne sosiale wysheid en politieke stoeiery oor ons te slinger. Met ‘n oorweldigende verskeidenheid inligting in ons hand en byderhand in ‘n sak of handsak, is dit nie moeilik om gou op te dateer en die nuutste verwikkeling te weet nie. Ons het ‘n … More 327. Woorde wat lewe en lewe gee