54. Toemaar – jy is veilig!
Dit is die wonderlikste woorde om te hoor. Binne in die grootste krisis, deurmekaarspul, bakleiery en magtelose moedeloosheid as dinge verkeerd loop… En by my stormsterkte kwessie slaap ‘n Redder in die skuit.* Jy is veilig. Jy is gered. Jy is in Sy hand. Altyd en oral – sonder uitsondering, onderbreking of verslapping. Dit is … More 54. Toemaar – jy is veilig!