Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Etiket: verhouding

198. Bybelse Wiskunde.

Mei 6, 2019

Wel, Wiskunde was nog nooit my sterk punt nie, maar ek ken darem  die basiese beginsels.  Die lewe vereis Wiskunde, veral rekenkunde soos ons in die outyd optel, aftrek, maal en deel genoem het.  Ek kan meet en pas, naaldwerk doen met mates, bankrekeninge nagaan, uitgawes dophou en pryse onthou sodat ek goeie koopbesluite maak. … More 198. Bybelse Wiskunde.

Lewer kommentaar 198. Bybelse Wiskunde.

137. Altyd genoeg – nooit tekort.

Augustus 7, 2017

[Johannes 1] Hier in die laaste verse van die eerste hoofstuk van Johannes, leer ons nog woorde om die volheid van Jesus te beskryf, net soos genade en waarheid wat ons verlede keer beskou het. Om Hom te ken, is om ten volle te leef – daar is geen ander manier nie. ‘n Groot deel … More 137. Altyd genoeg – nooit tekort.

Lewer kommentaar 137. Altyd genoeg – nooit tekort.

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 375. Kyk in die onsienlike
  • 374. Onderwerping met ‘n houding daarby
  • 373. ‘n Ope brief
  • 372.  Uit die chaos
  • 371. ‘n Plek ja…in die wildernis
Blog at WordPress.com.
  • Subscribe Subscribed
    Bodemklippe
    Join 57 other subscribers

    Have a WordPress.com account? Log in now.

  • Bodemklippe
    View site in Reader
    Manage subscriptionsSluit aanMeld aan
    Report this content
    Collapse this bar