Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Etiket: sonde

120. Kom uit – waar is jy?

April 7, 2017

Kom ons stap verder in dieTuin van Eden, in daardie ou storie aan die begin van die Bybel, toe die hele pragtige verhaal verkeerd loop en verwoesting en tragedie insluip om ons bestaan hier op aarde te kenmerk. In die verdraaiing van die wonderplan van God, saai satan die saad van twyfel en laat Eva … More 120. Kom uit – waar is jy?

Lewer kommentaar 120. Kom uit – waar is jy?

119. Net hoorsê …of eerstehands?

Maart 29, 2017

Daar is ‘n belangrike beginsel van gebed wat ons dikwels mis. God inisieer gebed. Nie ons nie. Hy praat om die gesprek aan die gang te kry. Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God. (Romeine 10:17, OAB) Elke keer as die woorde: “laat hom wat ore … More 119. Net hoorsê …of eerstehands?

Lewer kommentaar 119. Net hoorsê …of eerstehands?

77. Dis tyd vir ‘n bad.

Oktober 21, 2015

Ons leef in kitstyd. Alles moet vinnig gebeur. Ons is slagoffers van sekondes. Ons meet effektiwiteit dikwels aan spoed en betaal almal om ons wat sloer, met ongeduld in ‘n skerp stem. Oggendroetines was nog altyd vir my opwindend in hulle haastigheid. Net na ses soggens het ek die vinnige storte gehoor en die reuk … More 77. Dis tyd vir ‘n bad.

Lewer kommentaar 77. Dis tyd vir ‘n bad.

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 359.  Niks is onmoontlik 
  • 358.  Onttroon die nederlaag
  • 357. Die skaduwee verdwyn
  • 356. Poorte van lof
  • 355. Die beste Fees ooit.
Blog at WordPress.com.
  • Subscribe Subscribed
    • Bodemklippe
    • Join 59 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Bodemklippe
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar