160. Kom ons hou partytjie!
[Johannes 7] Dit is betekenisvol hoe die konsep van ‘n blye byeenkoms deel van die ou Joodse geskiedenis en godsdiens is. Oor die algemeen was die antieke gemeenskappe meer ondersteunend, as die sosiale opset vandag met so ‘n sterk fokus op privaatheid, persoonlike voorkeur en individuele prioriteit. Oorlewing was ‘n spanpoging. Feeste het dikwels plaasgevind … More 160. Kom ons hou partytjie!