Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Etiket: perspektief

328.  Nou al in die hemel

Junie 15, 2025

Dink net!  Dit is eintlik die diepste begeerte van elke volgeling van Jesus.  Sê dit vir ‘n kind en in die opregtheid van onskuldige opgewondenheid sal hulle dadelik instem.  Kom ons gaan! Hemel toe! Waar is dit en hoe sal ons daar kom?  Dan is die entoesiasme skielik gedemp, want die hemel, waar God is, Sy woonplek, is seker … More 328.  Nou al in die hemel

Lewer kommentaar 328.  Nou al in die hemel

244. Oogskande – nuwe insig

Maart 27, 2021

Vensters van jou siel, insig in gedagtes, uitsig oor omstandighede, visie wat diep en ver kan strek, ‘n kyk wat kan red, verwyt en vergewe sowel as ‘n vuil kyk van woede is maar net ‘n paar dinge wat met oë vereenselwig word.  Oë is die orgaan wat sig moontlik maak; die liggaamsdeel wat alles om … More 244. Oogskande – nuwe insig

Lewer kommentaar 244. Oogskande – nuwe insig

32. Sukses – wat is die toets?

April 1, 2014

  Die woord van die Here is so ryk en lewend, met ‘n antwoord vir alles. Jy kan dalk nou vir my sê dat die gepraat oor sukses is nie op jou van toepassing nie. Jy voel afgerem en ervaar nederlaag op baie gebiede. God se Woord oor slegte omstandighede en mislukking is vol belofte … More 32. Sukses – wat is die toets?

Lewer kommentaar 32. Sukses – wat is die toets?

19. Vasdae – skuif jou grense!

Februarie 17, 2014

Te veel mense is tevrede met te min.  Dit is werklik nie aangenaam om ‘n kragtelose, naam-Christen te wees nie.  Jy leef ‘n lewe van swakheid en skuld en voel gedurig asof iets kortkom want jy ervaar nie die daadwerklike krag van God in jou lewe nie. Jy kan nie getuig van antwoord op gebed … More 19. Vasdae – skuif jou grense!

Lewer kommentaar 19. Vasdae – skuif jou grense!

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 355. Die beste Fees ooit.
  • 354. Splinternuut – elke dag
  • 353. Waar skryf jy die nul?
  • 352. Goeie nuus
  • 351. Die belofte staan vas
Blog at WordPress.com.
  • Subscribe Subscribed
    • Bodemklippe
    • Join 63 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Bodemklippe
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar