Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Etiket: opbou

87. Ligte, kamera… aksie!

April 19, 2016

Ons wêreld is honger vir leierskap. ‘n Man of vrou wat met grootheid van gees kan sin maak uit die chaos van geweld en gebrek en vorentoe beur met ‘n duidelike plan, sodat ons met vertroue kan volg. Die Europese krisis en die Amerikaanse verkiesing sou mens tot op die rand van paniek kon dryf … More 87. Ligte, kamera… aksie!

Lewer kommentaar 87. Ligte, kamera… aksie!

62. Julle is ons brief…

Januarie 14, 2015

Taal en woorde is ‘n wonder van ons wêreld. Die eerste keer toe ek die storie van die toring van Babel gehoor het, was ek verslae oor die mag van woorde. Net met taal is die gang van die geskiedenis verander. God het met taal ingegryp om boosheid te blok en die verspreiding van die … More 62. Julle is ons brief…

Lewer kommentaar 62. Julle is ons brief…

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 375. Kyk in die onsienlike
  • 374. Onderwerping met ‘n houding daarby
  • 373. ‘n Ope brief
  • 372.  Uit die chaos
  • 371. ‘n Plek ja…in die wildernis
Blog at WordPress.com.
  • Subscribe Subscribed
    Bodemklippe
    Join 57 other subscribers

    Have a WordPress.com account? Log in now.

  • Bodemklippe
    View site in Reader
    Manage subscriptionsSluit aanMeld aan
    Report this content
    Collapse this bar