Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Etiket: Johannes 20

188. Twyfel maar…en vra.

November 29, 2018

[Johannes 18] Die dissipels was bymekaar deur die verloop van Saterdagnag, ore gespits vir ‘n geluid uit die straat.  Onsekerheid en vrees het soos ‘n wolk oor hulle gehang.  Wanneer sou die soldate kom? Dit was in hierdie toestand van vrees dat hulle geskrik het toe Maria klop.  Haar bekende vrouestem het hulle die deur … More 188. Twyfel maar…en vra.

Lewer kommentaar 188. Twyfel maar…en vra.

187. Hy doen wat Hy sê Hy sal doen.

November 21, 2018

[Johannes 20] DIE OPSTANDING Die Christendom staan of val by die Opstanding van Jesus. Dit was in daardie tyd die gewoonte om die graf vir drie dae na die begrafnis te besoek.  Die meeste mense het geglo dat die siel van die dooie nog om die graf vertoef, maar na drie dae finaal vertrek.  Daarna … More 187. Hy doen wat Hy sê Hy sal doen.

Lewer kommentaar 187. Hy doen wat Hy sê Hy sal doen.

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 375. Kyk in die onsienlike
  • 374. Onderwerping met ‘n houding daarby
  • 373. ‘n Ope brief
  • 372.  Uit die chaos
  • 371. ‘n Plek ja…in die wildernis
Blog at WordPress.com.
  • Subscribe Subscribed
    Bodemklippe
    Join 57 other subscribers

    Have a WordPress.com account? Log in now.

  • Bodemklippe
    View site in Reader
    Manage subscriptionsSluit aanMeld aan
    Report this content
    Collapse this bar