Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Etiket: herstel

95. Ek raai jou aan…

Augustus 24, 2016

[Openbaring 3] Die laaste kerk in die reeks van sewe, kry geen kompliment nie. Eintlik is dit ‘n skrikwekkende onderskeid om te maak. In ‘n gebroke, onvolmaakte wêreld is die verwagting om volmaak te wees, geweldig. Dit is duidelik uit die voorskrifte aan die ander kerke dat hulle nie as volmaak beskryf word nie, maar … More 95. Ek raai jou aan…

Lewer kommentaar 95. Ek raai jou aan…

45. Sluitsteen-woorde – hoe lyk jou boog?

Mei 28, 2014

Ek kan my goed voorstel hoe die geboude boog lyk waardeur ek elke dag wil loop om my aan die genade in my lewe te herinner. ‘n Stewige struktuur van gekapte sandsteen, vasgemessel in die tuin van my lewe, oorgroei met ‘n gevestigde rankroos met die diepste pienk, pieringgroot blomme wat afhang sodat hulle geur … More 45. Sluitsteen-woorde – hoe lyk jou boog?

Lewer kommentaar 45. Sluitsteen-woorde – hoe lyk jou boog?

36. Struikelblokke en vastrapplekke

April 16, 2014

I cry out to God Most High, to God who fulfills his purpose for me. (Psalm 57:2, ESV) Ons het nog steeds die heerlike Tuin van Eden in gedagte. Kom ons dink vir ‘n oomblik globaal oor die hele geskiedenis van die mensdom. Daar in die begin staan die Skepper-God, die Vader, almagtig en geweldig, … More 36. Struikelblokke en vastrapplekke

Lewer kommentaar 36. Struikelblokke en vastrapplekke

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 375. Kyk in die onsienlike
  • 374. Onderwerping met ‘n houding daarby
  • 373. ‘n Ope brief
  • 372.  Uit die chaos
  • 371. ‘n Plek ja…in die wildernis
Blog at WordPress.com.
  • Subscribe Subscribed
    Bodemklippe
    Join 57 other subscribers

    Have a WordPress.com account? Log in now.

  • Bodemklippe
    View site in Reader
    Manage subscriptionsSluit aanMeld aan
    Report this content
    Collapse this bar