313. Die hele ou spul
Boosheid kom in golwe. Dit vang jou onverwags soos ‘n frats-golf sommer skielik tussen die ritmiese klop van die see. Die golf wat jou voete onder jou uitspoel is sommer ‘n pakket van teleurstelling, belediging, verwonding en woede. Ander mense se sonde in jou lewe wat jou hart verskeur in een oomblik. Woorde wat wond, sonder verskoning en sonder … More 313. Die hele ou spul