Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Etiket: bid

292.  Lig in die tonnel…s

Oktober 28, 2023

Dit is so bedoel – die meervoud tonnels.  Ek weet ons praat spreekwoordelik van lig in die tonnel bedoelende dat daar hoop op ‘n saak is, wat nou duister mag lyk.  Tonnel of tonnels – ons soek lig.  ‘n Tonnel is altyd donker sonder lig wat van buite ingebring word. Ons lees van die tonnels.  Die gebeure van die … More 292.  Lig in die tonnel…s

Lewer kommentaar 292.  Lig in die tonnel…s

149. Vrygemaak om te bid.

November 30, 2017

[Johannes 4] Is aanbidding een van daardie onderwerpe wat jy vermy? Dis net so onverstaanbaar. Het God ons heldeverering nodig? Moet ek regtige elke dag vir Hom vertel hoe wonderlik Hy is. As Hy dan God is, kry Hy werklik plesier uit seker woorde wat ek tot Hom uiter? Kom ons kuier verder by die … More 149. Vrygemaak om te bid.

Lewer kommentaar 149. Vrygemaak om te bid.

83. Die altaar van alles.

Februarie 10, 2016

Die beginsel om die altaar op sy oorspronklike plek binne die ruïne van die Tempel op te stel, is in my hart grafeer. Aanbidding by die altaar was ‘n kragtige besluit om vrees, vyandskap en onsekerheid te stuit. Eenheid rondom die voorskrifte van Moses wat hulle samehorige aanbidding verseker het, was hulle beskutting. Dit was … More 83. Die altaar van alles.

Lewer kommentaar 83. Die altaar van alles.

14. Antieke woorde van krag en waarheid

Februarie 3, 2014

Ons almal ken die Onse Vader. Selfs ongelowiges sal min of meer weet waarvan jy praat as jy die praat van die Onse Vader. So bekend dat die relatiewe kort gebed ‘n artikel bygekry het. Dit is DIE Onse Vader. Die kragtigste reeks woorde wat oor die lippe van enige mens kan kom. Daar is … More 14. Antieke woorde van krag en waarheid

Lewer kommentaar 14. Antieke woorde van krag en waarheid

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 355. Die beste Fees ooit.
  • 354. Splinternuut – elke dag
  • 353. Waar skryf jy die nul?
  • 352. Goeie nuus
  • 351. Die belofte staan vas
Blog at WordPress.com.
  • Subscribe Subscribed
    • Bodemklippe
    • Join 63 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Bodemklippe
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar