90. Alles wat saak maak – ons God is groot!
[Openbaring – inleiding] ‘n Terugkeer na wat in 2016 reeds geskryf is met ‘n opdatering van herhaalde studie. Ek nooi julle uit om saam met my deur die apokaliptiese, wonder-wêreld van God se geheimenisse te vaar, soms stadig in verwondering, met trane van aanbidding en helderheid van groeiende begrip van die misterie waarvan die sluier … More 90. Alles wat saak maak – ons God is groot!