Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Etiket: Woord

331.  Vertrou die saad

Augustus 15, 2025

Die metaforiese patrone in die Skrif is ‘n majestueuse netwerk van hoop, redding en die waarborg van God wat Sy Woord gestand doen oor duisende jare heen.  Dit is ‘n ontdekking om dit raak te sien, ‘n openbaring om dit te verstaan en ‘n bron van sielskrag om dit te bestudeer.  Net soos die seisoene en die … More 331.  Vertrou die saad

Lewer kommentaar 331.  Vertrou die saad

327. Woorde wat lewe en lewe gee

Mei 29, 2025

Die wêreld waarin ons leef slaag daarin om daagliks die modder van kwansuise moderne sosiale wysheid en politieke stoeiery oor ons te slinger.  Met ‘n oorweldigende verskeidenheid inligting in ons hand en byderhand in ‘n sak of handsak, is dit nie moeilik om gou op te dateer en die nuutste verwikkeling te weet nie.  Ons het ‘n … More 327. Woorde wat lewe en lewe gee

Lewer kommentaar 327. Woorde wat lewe en lewe gee

157. Glo jy in sprokies?

Maart 7, 2018

[Johannes 6] Ons word oorweldig met fantasie deesdae. Boeke en flieks vermaak met ‘n vernuwing in die ganse genre wat min of meer definieer soos volg:  Fantasie is opgemaakte stories met elemente van die onmoontlike of onwaarskynlike. Karakters het magiese kragte. Dit is dikwels ‘n goeie manier om die hede te verken, hoewel die storie of sprokie … More 157. Glo jy in sprokies?

Lewer kommentaar 157. Glo jy in sprokies?

103. Eet hierdie boek…

Desember 1, 2016

[Openbaring 10] Ons moderne wêreld is redelik gefokus op eet. Kos is kultuur en in ‘n mate wat ons definieer. Ek het een maal gelees dat 95% van gesprekke in Frankryk oor kos gaan (en die ander vyf persent oor hoe om belasting te ontduik!). Dis dalk nie waar nie, dis nie amptelike statistieke nie. … More 103. Eet hierdie boek…

Lewer kommentaar 103. Eet hierdie boek…

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 355. Die beste Fees ooit.
  • 354. Splinternuut – elke dag
  • 353. Waar skryf jy die nul?
  • 352. Goeie nuus
  • 351. Die belofte staan vas
Blog at WordPress.com.
  • Subscribe Subscribed
    • Bodemklippe
    • Join 63 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Bodemklippe
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar