Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Etiket: visie

280.   Kyk uit, kyk op… en sien

April 4, 2023

Dit is Heilige Week.  Vir ons stedelinge in die Nuwe Jerusalem, burgers van die Koninkryk van God, lede van die Liggaam van Jesus is dit die tyd van  die jaar waarin ons weer stil word en weet waarom dit alles gaan – die Kruis.  Soos alle mense IS ons omdat God IS, maar anders as soveel ander … More 280.   Kyk uit, kyk op… en sien

Lewer kommentaar 280.   Kyk uit, kyk op… en sien

276.   Wysheid wat lag

Januarie 23, 2023

Sterkte en eer is haar kleed, en sy lag oor die dag wat kom.  (Spreuke 31:25) Ek dink nie dis maklik om te lag oor die toekoms nie.  Dis dalk met groot inspanning net moontlik om nie te huil nie.  Die wêreld is maar boos…en gewelddadig… en onseker…en vuil.  Die lysie van verkeerd kan lank word, sommer maklik, soos … More 276.   Wysheid wat lag

Lewer kommentaar 276.   Wysheid wat lag

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 355. Die beste Fees ooit.
  • 354. Splinternuut – elke dag
  • 353. Waar skryf jy die nul?
  • 352. Goeie nuus
  • 351. Die belofte staan vas
Blog at WordPress.com.
  • Subscribe Subscribed
    • Bodemklippe
    • Join 63 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Bodemklippe
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar