168. Dood, wie is nou bang vir jou?
Julie 5, 2018
[Johannes 11] Dit is nou maar die een sekerheid van die lewe. Dood volg op lewe op aarde. Sedert die eerste mens en dier begin asemhaal het, was die dood ‘n werklikheid en daarby nog ‘n misterie wat vrees skep en hewige filosofiese debat ontlok. Oor eeue en eeue worstel die mens met die dood. … More 168. Dood, wie is nou bang vir jou?