326. Rusdag sonder einde
Kom ons begin by die begin. Ja werklik: In die begin het God die hemel en aarde gemaak – daardie begin. Dit is die begin van alles en sonder dit kan ons God nie ken nie. Mense weet gewoonlik dat God die aarde in ses dae gemaak het en die sewende dag gerus het. Dis ‘n wonderlike storie. God praat die Skepping … More 326. Rusdag sonder einde