Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Etiket: rus

326. Rusdag sonder einde

Mei 9, 2025

Kom ons begin by die begin.  Ja werklik: In die begin het God die hemel en aarde gemaak – daardie begin.  Dit is die begin van alles en sonder dit kan ons God nie ken nie.  Mense weet gewoonlik dat God die aarde in ses dae gemaak het en die sewende dag gerus het.  Dis ‘n wonderlike storie.  God praat die Skepping … More 326. Rusdag sonder einde

Lewer kommentaar 326. Rusdag sonder einde

233. Woon en werk rustig voort

September 24, 2020

Dis altyd so.  Net sodra dit lyk asof daar ‘n globale krisis is, gaan die stemme op wat die einde van die wêreld aankondig.  Sommige klink soos die doemprofete van ouds wat klaagliedere sing oor die politiek, klimaat en al die “sondes” van industriële ontwikkeling, politieke leiers en publieke opinie.  Daar is ‘n wrede afwesigheid van hoop en … More 233. Woon en werk rustig voort

2 Kommentaar 233. Woon en werk rustig voort

153. ‘n Ou, ou storie vir die nuwe jaar.

Januarie 16, 2018

[Johannes 5] Kom ons gaan terug? Tot by ons geboorte. Nee, selfs verder terug. Tot by Jesus hier op aarde? Baie verder terug. Kom ons gaan terug tot by die begin. Die begin van wat? Die begin van alles. Kom ons gaan leer ‘n les uit die heel eerste hoofstuk van Genesis wat die storie … More 153. ‘n Ou, ou storie vir die nuwe jaar.

Lewer kommentaar 153. ‘n Ou, ou storie vir die nuwe jaar.

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 355. Die beste Fees ooit.
  • 354. Splinternuut – elke dag
  • 353. Waar skryf jy die nul?
  • 352. Goeie nuus
  • 351. Die belofte staan vas
Blog at WordPress.com.
  • Subscribe Subscribed
    • Bodemklippe
    • Join 63 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Bodemklippe
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar