80. Kry vir jou ‘n grens om oor te steek.
Januarie 1, 2016
Die eerste gawe van God aan die mens was keuse. Dit is ‘n gegewe. Jy kan dit verander nie. Jy moet kies. Dit is onmoontlik om neutraal te bly. Jy moet aanvaar of verwerp. Dit wat jy as neutraliteit beskou is verwerping. Besluite is kragtig. Dit het ons al baie gesê. Job 22: Besluit jy … More 80. Kry vir jou ‘n grens om oor te steek.