296. Hosanna – kom red nou
Januarie 16, 2024
En tog moet julle nie bly wees net omdat die geeste hulle aan julle onderwerp nie, maar wees veral bly omdat julle name in die hemel opgeskryf is.” (Lukas 10:20) Aan die begin van ‘n jaar koester ons die verwagtinge van nuwe dinge, planne, hoop vir iets beter en dalk ‘n nuwe koers vir ons lewe … More 296. Hosanna – kom red nou