88. Hoe vorder jou muur?
Mei 3, 2016
Opinies is baie persoonlik. Dis ook reg so. Ons dink verskillend oor sake en ‘n groot persentasie van gesprek is om opinies uit te spreek en bewustelik of onbewustelik te toets teen ander. Soms wil ons juis die opinie van ‘n geleerde of prominente persoon hoor of lees. In ‘n groter of kleiner mate sou … More 88. Hoe vorder jou muur?