311. Onregmatige gesag
Dis so maklik om te kritiseer. Dit kom eintlik heel natuurlik. Van die kantlyn van enige situasie is die perspektief anders en natuurlik weet ek mos presies hoe dit eintlik moet lyk en verloop. My oupa het blykbaar altyd gesê: Oor mooi en lekker stry mens nie. Hy wou keer dat persoonlike voorkeure die gesprekke in argumente laat verval. Dit … More 311. Onregmatige gesag