119. Net hoorsê …of eerstehands?
Maart 29, 2017
Daar is ‘n belangrike beginsel van gebed wat ons dikwels mis. God inisieer gebed. Nie ons nie. Hy praat om die gesprek aan die gang te kry. Die geloof is dus uit die gehoor, en die gehoor is deur die woord van God. (Romeine 10:17, OAB) Elke keer as die woorde: “laat hom wat ore … More 119. Net hoorsê …of eerstehands?