Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Etiket: gesindheid

32. Sukses – wat is die toets?

April 1, 2014

  Die woord van die Here is so ryk en lewend, met ‘n antwoord vir alles. Jy kan dalk nou vir my sê dat die gepraat oor sukses is nie op jou van toepassing nie. Jy voel afgerem en ervaar nederlaag op baie gebiede. God se Woord oor slegte omstandighede en mislukking is vol belofte … More 32. Sukses – wat is die toets?

Lewer kommentaar 32. Sukses – wat is die toets?

11. Die gesprek gaan voort…

Januarie 20, 2014

Verlede keer het ons gepraat oor die Teenwoordigheid van God as die doel, die gevolg en die uiteinde van kommunikasie met God. Hierdie gedagte staan sentraal in die ganse Skrif. Dit is die kern van die verhaal van God en mens. Elke boek het ‘n relaas van ‘n individu se kommunikasie met God. Ons kyk … More 11. Die gesprek gaan voort…

Lewer kommentaar 11. Die gesprek gaan voort…

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 355. Die beste Fees ooit.
  • 354. Splinternuut – elke dag
  • 353. Waar skryf jy die nul?
  • 352. Goeie nuus
  • 351. Die belofte staan vas
Blog at WordPress.com.
  • Subscribe Subscribed
    • Bodemklippe
    • Join 63 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Bodemklippe
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar