322. Rebels en siek
Die hele wêreld worstel met siekte. Mediese versekering, regeringsfondse vir medies, openbare gesondheidsplanne is hoog op politieke agendas. Dikwels is die grootste vrees nie die dood self nie, maar die lyding en siekte voor die dood. Dan hoor mens van iemand wat sommer in sy slaap dood is, of skielik oorval is en hoop heimlik dat dit jou oorkom, … More 322. Rebels en siek