Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Etiket: gee

225. Verwag hemelse oorvloed

Mei 18, 2020

  Ek lees Lukas en geniet die atmosfeer van sy verslag oor Jesus.  Dis analities en nugter, maar nou en dan breek sy rou opgewondenheid oor hierdie man oor wie hy skryf deur en die onkeerbare, oorweldigende wonder van Jesus se dade skyn in elke woord. Lukas 6 is die moeite werd om stadig, met … More 225. Verwag hemelse oorvloed

1 Kommentaar 225. Verwag hemelse oorvloed

24. Ruk los – word vry!

Maart 9, 2014

Almal wat iets besit bekommer daaroor. Hoe meer mens besit, hoe groter is jou bekommernis. Oor alles op aarde geld die aftakeling van die mot en roes soos Jesus beskryf in Matteus 6. Daarby nog is daar diewe wat inbreek en steel, soos ons maar te bekend mee is. Soos julle kan onthou het ons … More 24. Ruk los – word vry!

Lewer kommentaar 24. Ruk los – word vry!

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 359.  Niks is onmoontlik 
  • 358.  Onttroon die nederlaag
  • 357. Die skaduwee verdwyn
  • 356. Poorte van lof
  • 355. Die beste Fees ooit.
Blog at WordPress.com.
  • Subscribe Subscribed
    • Bodemklippe
    • Join 59 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Bodemklippe
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar