117. Woorde wat die wêreld verander.
Februarie 28, 2017
Welkom by ‘n kort reeks oor gebed. Dit is waarlik ‘n voorreg om ‘n paar gedagtes daaroor te wissel. Die doel is nie om die mees volledige en omvattende inligting te gee nie, eerder om die toepaslike Heilige Gees inspirasie te bring, sodat ons gebedslewe ‘n nuwe inspuiting van geloof en verwagting beleef. Gebed is … More 117. Woorde wat die wêreld verander.