291.  Engele rondom ons

Fantasie is populêr – nog altyd.  Ek het grootgeword met stories van onwerklikhede uit heeltemal ongeloofwaardige realms, hekse, feetjies, konings en koninginne, prinse en prinsesse, dwergies en kabouters wat goed en sleg was.  In die tiende volume van die Afrikaanse Kinderensiklopedie het ek amper al die stories geken.  Dit was stories uit verskeie wêrelddele – die Babajaka met … More 291.  Engele rondom ons

286.  As die fondamente…

As die fondamente omgegooi word, wat kan die regverdige daaraan doen?” (Psalms 11:3, OAB) Dis net ‘n ou storietjie, oorvertel in soveel tale met dramatiese besonderhede wat verskil, maar die sentrale tema en les bly dieselfde.  Die drie varkies en hulle huise.  Varkies wat bou aan woonplek.  Varkies is nie bekend vir aggressie of sterk weerstand nie – hulle is … More 286.  As die fondamente…

285.  Die Kerk – militant en triomfantelik.

Twee beginsels.  Een storie, een wonderwerk.  Visse in die diepsee, visse in die vlaksee. Jesus aan die woord, Jesus op die strand. “Verder gaan dit met die koninkryk van die hemel soos met ‘n treknet wat in die see gegooi is en allerhande soorte vis vang.  As dit vol geword het, sleep hulle dit op die strand uit … More 285.  Die Kerk – militant en triomfantelik.

283. Volheid van seën

[Pinkster 2023] Die oproer van die gebeure in Jerusalem oor die afgelope Paasfees was nog vars in die geheue van soveel mense.  Die storie van Jesus se opstanding het soos ‘n veldbrand versprei.  Die tonge het geklap, sommige in woedende verwerping, sommige in ‘n ongeërgde afmaak van “skinder”, sommige in versigtige navraag en ander in vreugdevolle verwagting, … More 283. Volheid van seën