169. God in aksie.

[Johannes 11] Wat is ‘n wonderwerk? Dit is ‘n gebeurtenis in die lewe van ‘n mens wat net in bonatuurlike terme beskryf kan word. Die amptelike definisie beklemtoon die misterieuse aspek van ‘n hoogs onwaarskynlike of buitengewone verskynsel. ‘n Wonderwerk is ‘n verrassende en welkome uitkoms wat nie met natuurlike of wetenskaplike wette verduidelik kan … More 169. God in aksie.

165. Gesond en gered – die volle pakket.

[Johannes 9] Die mens se liggaam is ‘n wonderwerk. ‘n Pasgebore babatjie is so bewus van liggaamlike behoeftes. Die voorsiening daarin is die eerste bewuswording van ‘n vriendelike of ‘n onvriendelike wêreld. Stadig ontwikkel ‘n baba en begin kommunikeer en speel. So ontdek hy sy wêreld deur aanvanklik net sy ouers. As volwassene het liggaamlike … More 165. Gesond en gered – die volle pakket.