329.  Strate van goud

‘n Edelmetaal, waardevol, duursaam, blink en mooi – dit is hoe enigiemand wat iets van goud af weet, dit sou kon beskryf.  Die geleerdes het dalk ‘n hele lang lys van eienskappe waarvan ons oppervlakkige kennis nie weet nie.  Die begeerte om goud te delf is deel van die ontdekkingsgeskiedenis van soveel lande.  Dit was die dryfveer om … More 329.  Strate van goud

317.  ‘n Woord van gloeiende kool

[Kersfees 2024] Een donker nag in ‘n klein dorpie in die middel van die wêreld het die mensdom fundamenteel verander.  Niks van alles wat was, sou ooit weer dieselfde wees nie.  Die oorgrote meerderheid van die mensdom het nie eers kennis geneem van die oomblik toe die hemel die aarde raak en  engelsang oor ‘n weiveld ‘n paar … More 317.  ‘n Woord van gloeiende kool

305. ‘n Soet fontein

‘n Mens kan nie eers begin om te skryf oor die wonder van water nie.  See-en varswater bedek meer as 70% van die aarde se oppervlakte en die besoedeling daarvan is ‘n groot kopseer vir die omgewingsdeskundiges.  Toegang tot vars skoon water is een van die basiese vereistes van lewe.  Ons kan nie daarsonder nie en enigeen wat … More 305. ‘n Soet fontein

304.  Praat-prioriteite

Woorde is die klank van gedagtes.  Vir meeste is dit die werklikheid van klankgolwe in ore, ook jou eie.  Woorde het klank-nuanses – fluister-woorde, skel-woorde, liefdeswoorde, haat woorde.  Woorde is aan die mens gegee om sy innerlike sy uiterlike te maak.   Woorde is mag.  Woorde is die instrument van die leuen, maar ook die instrument van waarheid.  Ons kan mense … More 304.  Praat-prioriteite

158. En jy? Wat sê jy?

[Johannes 7] Praat is maklik. Anonieme praat nog makliker. Woorde sonder verantwoordelikheid. Maklik gemaak met moderne tegnologie van vingerpuntnuus vir ‘n konstante stroom praatmateriaal. Mense in die publieke oog word nog steeds in die openbaar veroordeel en tereggestel soos in antieke tye tot die laat middeleeue, net die metode verskil. Die nuusmedia, sosiale media en … More 158. En jy? Wat sê jy?