51. Kyk – wat is in jou hand!
Julie 29, 2014
Hier in noord-Amerika word so maklik ‘n frase geskep wat dan in geskrewe en skerm media gebruik word asof die hele wêreld moet weet wat dit beteken. Mens moet erken dat die meeste Amerikaners verbaal talentvol is, dikwels van so ‘n jong ouderdom af, dat jy verstom staan. Klein en kleiner is vol selfvertroue en … More 51. Kyk – wat is in jou hand!