344. God weet presies
[Openbaring 11] Tel en meet is die kwashale van die wiskundiges en wetenskaplikes om die wêreld te interpreteer en in ‘n verstaanbare prentjie in te kleur. Ek is in verwondering oor die astrofisici, die geoloë, argeoloë en talle ander dissiplines wat ons heelal tel, benoem en bereken. Ons wetenskappe word uitgedruk in die resultate van … More 344. God weet presies