67. Nuutgemaak – oorgeplant!
Mei 13, 2015
In die noordelike halfrond is lente in die lug. Die hele omgewing het ‘n groen skynsel van baba-blaartjies in heerlike verwagting op die verloop van warmer dae. Blomme dra vet knoppies, gereed om oop te gaan. Die vernuwing wat ‘n volgende seisoen bring is duidelik sigbaar. In die suidelike halfrond is winter oppad in die … More 67. Nuutgemaak – oorgeplant!