126. Die geheime plek van die Almagtige.
Mei 15, 2017
Dit klink dalk nie na veel nie. Iemand wat by ‘n bed kniel en agter ‘n toe deur met die God van hemel en aarde praat., Dit is dalk die beeld waarmee ons grootgeword het, as ons die voorreg gehad het om in ‘n huis van gebed op te groei. Die herinnering aan gebede as … More 126. Die geheime plek van die Almagtige.