Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Etiket: vas

361. Vas vir gesag

Februarie 28, 2026

Bly in My, soos Ek in julle. Net soos die loot nie uit sy eie vrug kan dra as dit nie in die druiwestok bly nie, so julle ook nie as julle nie in My bly nie. 5Ek is die druiwestok, julle die lote. Wie in My bly en Ek in hom, hy dra baie vrug, … More 361. Vas vir gesag

Lewer kommentaar 361. Vas vir gesag

360. Kragtige gebede, magtige gevolge

Februarie 18, 2026

Altyd, in elke gebed van my vir julle almal, bid ek met blydskap oor julle deelname aan die evangelie, van die eerste dag af tot nou, juis hiervan oortuig dat Hy, wat ‘n goeie werk in julle begin het, dit sal voltooi tot op die dag van •Christus Jesus.  (Filippense 1:4-6) Ons gaan voort met ons klein reeksie … More 360. Kragtige gebede, magtige gevolge

Lewer kommentaar 360. Kragtige gebede, magtige gevolge

359.  Niks is onmoontlik 

Februarie 10, 2026

Ons weet uit ons studie in Openbaring dat Johannes dikwels God se stem gehoor het as die geluid van baie waters wat bruis.  In sy sielshonger hoor Dawid die stem van God.  Dit is uit die dieptes van sy eie siel dat hy verbind met die dieptes van die onsigbare wêreld en anders “hoor”. Dit is slegs … More 359.  Niks is onmoontlik 

Lewer kommentaar 359.  Niks is onmoontlik 

358.  Onttroon die nederlaag

Januarie 28, 2026

Dis ‘n nuwe jaar wat dalk al te veel soos ‘n ou jaar voel.  Die tirannie van roetine en verpligtinge maak sy merk en oorheers kalenders. Soveel eise, soveel mense, soveel behoeftes om nie te praat van politieke en sosiale omwentelinge waaroor ons geen beheer het nie. Kom na die stilte, die rusplek.  Dis ‘n uitnodiging wat … More 358.  Onttroon die nederlaag

Lewer kommentaar 358.  Onttroon die nederlaag

19. Vasdae – skuif jou grense!

Februarie 17, 2014

Te veel mense is tevrede met te min.  Dit is werklik nie aangenaam om ‘n kragtelose, naam-Christen te wees nie.  Jy leef ‘n lewe van swakheid en skuld en voel gedurig asof iets kortkom want jy ervaar nie die daadwerklike krag van God in jou lewe nie. Jy kan nie getuig van antwoord op gebed … More 19. Vasdae – skuif jou grense!

Lewer kommentaar 19. Vasdae – skuif jou grense!

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 363. Verklaar met jou mond
  • 362.  Kom ons bid vir…
  • 361. Vas vir gesag
  • 360. Kragtige gebede, magtige gevolge
  • 359.  Niks is onmoontlik 
Blog at WordPress.com.
  • Subscribe Subscribed
    • Bodemklippe
    • Join 59 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Bodemklippe
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar