95. Ek raai jou aan…
Augustus 24, 2016
[Openbaring 3] Die laaste kerk in die reeks van sewe, kry geen kompliment nie. Eintlik is dit ‘n skrikwekkende onderskeid om te maak. In ‘n gebroke, onvolmaakte wêreld is die verwagting om volmaak te wees, geweldig. Dit is duidelik uit die voorskrifte aan die ander kerke dat hulle nie as volmaak beskryf word nie, maar … More 95. Ek raai jou aan…