298. …dat die stof so staan
Februarie 19, 2024
Dis nie altyd maklik om ‘n idioom te verduidelik nie. Dit leer mens gou in ‘n ander kultuur wat sy eie sêgoed geniet. Die natuur en die weer, die landskap en die seisoene is ‘n ryk bron van daardie kort frases wat so raak ‘n saak of situasie kan beskryf, maar heeltemal Grieks klink vir iemand wat … More 298. …dat die stof so staan