208. ‘n Diepe verlange na die misterie van mooi
Oktober 11, 2019
Dit voel vandag asof ek ‘n brief aan almal wil skryf. Dit is nie iets wat ek gewoonlik deel nie. Ek voel so effens blootgestel, asof ek iets erken wat lank net ‘n stille verlange was. Dit is nadat ek ‘n pragtige stuk filosofie van CS Lewis gelees het, dat ek dit wat in my … More 208. ‘n Diepe verlange na die misterie van mooi