78. Gewas, gekleed, gekroon!
November 2, 2015
‘n Nuwe begin. So ‘n kosbare konsep. Nuut het sy eie bekoring. Alles wat afgeleef, vrot en vernietig is word oorwin met iets nuut. Daar is ‘n opgewondenheid, verwagting en spesiale sprankel aan kraaknuwe dinge. Ons sien daagliks om ons verval en vernietiging. Die oorweldigende ruinering van die effek van oorlog en natuurrampe word op … More 78. Gewas, gekleed, gekroon!