108. Die lied van die hemel – sing dit nou!
Desember 31, 2016
[Openbaring 15 – Nuwejaar 2017] Uit my hart geseënde Nuwejaar – 2017. Kom sing saam met my die lied van Moses en die lied van die Lam. Vir die Oujaar het die Here die perd en die ruiter in die see gewerp – al die ou dinge van die Oujaar is onder die bloed van … More 108. Die lied van die hemel – sing dit nou!