Slaan oor na inhoud

Bodemklippe

Docendo discimus

  • Tuiste
  • Kontak
  • Wie?
  • Die Koers van ‘n Lewe
  • ‘n Lied in die Nag
  • Bronne

Etiket: Rome

284.  ‘n “Rome-dag”

Junie 12, 2023

 In my opvoeding en vormingsjare het ek stadig en seker verlief geraak op Europa en alles wat daarmee saamgaan – lewenstyl, kos en tuinmaak, huis en haard met al die pragtige materiaal en meubels, koffie in snoesige caffés, tee in fyn koppies en teepotte met musse wat die teepot insuleer sodat een van die rituele … More 284.  ‘n “Rome-dag”

Lewer kommentaar 284.  ‘n “Rome-dag”

111. Dit sal kom – verseker!

Januarie 14, 2017

[Openbaring 18] Ons leef nou in die eerste dae van die nuwe jaar. Iets nuut is so besonders. Daar is diep bevrediging in die idee van iets nuut. ‘n Vars begin, ‘n skoon blaadjie, iets heeltemal anders, ‘n oorspronklike ontwerp en ‘n lewe in ere herstel is altyd ‘n bron van inspirasie en bewondering. Ons … More 111. Dit sal kom – verseker!

Lewer kommentaar 111. Dit sal kom – verseker!

Enter your email address to follow this blog and receive notifications of new posts by email.

Follow Bodemklippe on WordPress.com

Onlangse Bydraes

  • 355. Die beste Fees ooit.
  • 354. Splinternuut – elke dag
  • 353. Waar skryf jy die nul?
  • 352. Goeie nuus
  • 351. Die belofte staan vas
Blog at WordPress.com.
  • Subscribe Subscribed
    • Bodemklippe
    • Join 63 other subscribers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Bodemklippe
    • Subscribe Subscribed
    • Sluit aan
    • Meld aan
    • Report this content
    • View site in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar