17. Goud in in die hand – TYD.
Februarie 10, 2014
Daar is ‘n aantal van God se eienskappe wat ek so oor die jare leer ken en waardeer het. Dikwels is dit die onuitwisbaarheid, die ewigheidswaarde daarvan, of nog beter beskryf met Totius-Afrikaans – ondeurgrondelikheid van die karakter van God wat my deur krisisse dra. Dis die pilare onder jou wanneer dit voel asof jou … More 17. Goud in in die hand – TYD.