81. Orde of chaos – die regte manier.
Januarie 12, 2016
Nuusbeelde van ons eie land en ander wêrelddele wys ons so dikwels die chaos van oorlog, natuurrampe en armoede. Daagliks stry ons teen chaos in ons eie lewens. Ons maak aan die kant, maak skoon, orden, kategoriseer en beplan. Chaos is soos ‘n honger monster gereed om oor te neem en verwoesting te saai. Chaos … More 81. Orde of chaos – die regte manier.