93. Hoor jy die stem van die eeue?
Augustus 11, 2016
[Openbaring 2] Al die beelde, metafore en simbole, saam met monsters, ongediertes, getalle en engele met seëls, trompette en bakke kan oorweldigend wees, sodat ons dalk verlore raak in die poging om sin te maak uit die profesie. Word stil en hoor die refrein van die heel belangrikste woorde in die ganse Skrif: “Are your … More 93. Hoor jy die stem van die eeue?