136. Ja werklik…soos nooit vantevore.
Julie 27, 2017
[Johannes 1] Ons het al daaroor gepraat. Nuut soos ‘n nuwe pen is iets wat al lankal bestaan. Daar is ook ander soort nuut. ‘n Nuwe een soos in absoluut die heel eerste wat bestaan. God maak iets nuut. Wat Hy nuut maak het nog nooit vantevore bestaan nie. Hy is die Skepper. Hy maak … More 136. Ja werklik…soos nooit vantevore.