308. Uitgered …en ingespan
In smeltkroes-tye van die lewe vind ons dikwels mens-woorde maar swak en oppervlakkig en God-woorde die krag en hoop wat ons red. Dis God-woorde wat transformeer en nuut maak, wat troos en versterk, wat ‘n skuilplek is en ‘n lied in die nag op ‘n hart skryf. (Job 35:10; Psalms 42:9; 77:6) Woorde is kragtig. Daaroor het … More 308. Uitgered …en ingespan