314. Dwarsdeur en daarna…
Die afgelope week het ek baie reaksie gekry op verlede keer se Bodemklippe oor vergifnis. Ek het geskryf wat ek self moes deur. ‘n Paar dinge het opgehoop en opgedam. Gedagtes het vermeerder, vergroot en sommer ‘n hele lewensverloop van hulle eie gekry. Ek ken die lering oor vergifnis. Kennis is niks en help niks as dit nie vastrapplek in … More 314. Dwarsdeur en daarna…