49. Die geur van dankbaarheid – ‘n offer.
Julie 8, 2014
Ons kerk het gesing, baie gesing. Daar is nou nog liede wat uitstaan, wat ek onthou in tye van vreugde en tye van hartseer. Liede wat gedagtes en bekommernis fokus op die grootheid van die Here, sodat Sy almag en goedheid die probleme en krisisse van ons dag oorskadu. Deur te sing was jou liggaam, … More 49. Die geur van dankbaarheid – ‘n offer.