60. Laat daar Lig wees
Desember 17, 2014
Net Een het ooit gesê: Ek is die Lig van die Wêreld. LAAT DAAR LIG WEES Kotie Schoeman Uit die eeue van vergetelheid toe duisternis die hemelruim omring het daar ‘n God’lik Wese afgekyk om onbekende planne uit chaos voort te bring. Met grootse skeppingsdrang roep Hy die lig en skoonheid onbeskryflik het alle duisternis … More 60. Laat daar Lig wees